082 735 6118
info@boerboksa.co.za

 

Home     |     Society     |     Boer Goat Breeds     |     Clubs     |     Sales & Shows     |     Forms & Documents     |     Publications     |     Gallery     |     Contact

 

Die SA Boerbok, die SA Savanna en die SA Kalahari Red, is suiwer inheems aan Afrika, veredel in Suid-Afrika, vir Afrika en die wêreld in geheel. Hierdie drie spesies onder die oorhoofse naam van “SA Boerbok”, is veredel, verder ontwikkel en vervolmaak in Suid-Afrika deur telers oor die afgelope 47 jaar. Hierdie Telers het oor ‘n fenominale teel vernuf beskik en hoewel meestal nie opgeleide genetici nie, met onderskeiding daarin geslaag om tog die korrekte genetiese beginsels toe te pas.

Die SA Boerboktelersvereniging is op 4 Julie 1959 gestig, die SA Savanna Boktelersgenootskap is op 21 November 1993 gestig en die SA Kalahari Red het rasstatus ontvang in 1998.

 

 

Updates & News Upcoming Events & Sales Facebook
_______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________
     

27 / 05 / 2026
  PUBLICATIONS: Boerbok Venster No. 80
  PUBLICATIONS: Boer Goat Window Nr. 80

24 / 02 / 2026
  FORMS: Auction Rules
  FORMS: Veilingsreëls

04 / 01 / 2026
  PUBLICATIONS: Boerbok Venster No. 79
  PUBLICATIONS: Boer Goat Window Nr. 79

12 / 12 / 2025
  PUBLICATIONS: 2026 Studenteboek / Student Book

03 / 12 / 2025
  PUBLICATIONS: 2026 Calendar
  SALES: 2026 Sale & Event Dates

03 / 12 / 2025
  SOCIETY: Membership Fees
  SOCIETY: Lidmaatskap Fooie

10 / 11 / 2025
  SOCIETY: Membership Application

Royal Genetics Boerbok & Savanna Veiling @ Modimolle
29 - 30 May 2026

Bosveld Kalahari Red Groep @ Pretoria
06 June 2026

Red Carpet Premium Sale @ Krugersdorp
13 June 2026

Selected Star Genetics @ Pretoria
13 June 2026

Kareeland Produksieveiling @ Tweeriviere
20 June 2026

Langkloof & Vriende Produksieveiling @ Pretoria
27 June 2026

Alpha Genetics @ Afridome, Parys
04 July 2026

RAADSVERGADERING @ Bloemfontein
14 July 2026

INSPEKTEURSDAG @ Bloemfontein
15 July 2026

>> Click here for the complete calendar

 

 

 

2026 SA Boer Goat Breeders' Association
Website Disclaimer